WELKOM
by ons wêreld
Die musiek avontuur begin hier
Jou eerste klas vermaaklikheid in musiek
Die Note Raai musiekspel is vir almal, jonk en oud. Ons toer regoor Suid Afrika.
Ons vertonings is in Afrikaans of Engels of albei sodat almal wat die Note Raai bywoon, dit ten volle geniet.
Ons speel musiek van alle eras, net die BESTE musiek!
Dis VET pret vir die hele familie, so bring jou oupa, ouma, ma en pa, bure en al jou vriende, of kom
maak nuwe vriende net hier op die NoteRaai
Die opstel van die Note Raai
Wees kreatief en maak jou tafel mooi (Temas maak die aand een lekker kuier)
Hoe Werk dit?
Net die beste vir almal
Die Note Raai is die beste opsie vir enige funksie.
Jaareind funksies, Skool fondsinsameling, Kerk fondsinsameling, Verjaarsdae, enige soort fondsinsameling, Vakansie oord vermaaklikheid. Of enige funksie wat lekker vermaaklikheid soek.
6 tot 30 tafels (met 10 tot 12 mense per tafel)
Daar moet genoeg loop spasie wees. Maak asb seker van die grote van die saal en hoeveel mense gaan bywoon
Die klient voorsien die saal, tafels en stoele.
Een speel paaltjie met 8 of 4 speel knoppies per tafel. Die Note Raai spel maak gebruik van "wireless" tegnologie en elke paaltjie besit sy eie unieke "IP" code. Geen tafel paaltjie kan bots met n ander tafel en elke "receiver" paaltjie is ewe vinnig met 'n 100% opvangs. Ons maak seker dat die Note Raai Spel regverdig gespeel word en almal uit die pret baat.
Maklike vrae soos, wie sing die liedjie? Wat is die liedjie se naam? En nog vele meer...
Die Note Raai Musiekspel het so bietjie van n "twist". Met ons oorspronlike "Mystery Popups" maak dit die spel VET PRET.
Hier kan die tafel spelers ekstra punte maak of verloor. Enige tafel kan WEN.
Die Wen tafel word aan die einde van die vertoning bekend gemaak.
Vir ons gaan dit nie oor wie die slimste is, maar wel oor wie die meeste gees en pret het.
Die Note Raai kan kaartjies voorsien (ekstra kostes) of die klient kan sy eie kaartjie voorsien.
Toegang koste word deur die klient bepaal.
Dis ook altyd lekker om n tema te hou. Indien die klient pryse voorsien, word dit deur die aand uitgedeel (beste man en vrou danser, mooiste tafel of watookal dit mag wees). Almal hou van ietsie gratis!
Ons voorsien medaljes vir die Wen tafel en die tafel met die meeste gees.
Besoek ons Facebook blad vir videos en fotos van ons vertonings:
Hier kan jy ook al die nuutste speeletjies en nuwe inligting sien wat ons bekend maak.
of soek in Facebook
NoteRaai Musiekspel
Volg ons of "Like" ons Facebook blad en raak deel van die Note Raai Familie
Indien jy graag ons in jou dorp wil sien, bespreek die Note Raai vandag nog of volg ons optrede datums en kom wees deel van die GROOT PRET
Besprekings: Marius 083 363 5997
shows@quizer.co.za
ADVERTEER OP DIE NOTE RAAI GROOT SKERM
Indien jy graag jou besigheid wil adverteer op die NoteRaai vertonings, ons het 'n paar opsies om van te kies.
Laat jou advertensie gesien word op elke vertoning.
Kontak ons bestuur vandag nog.
Die Span
Note Raai Produksie Span
Ontmoet die Note Raai Produksie span, wat seker maak alles loop reg sodat jy
die Musiek Avontuur spel ten volle geniet.
Christo
NoteRaai Aanbieder
Program Ontwerper
Direkteur Noteraai PTY Ltd
Marius Ackerman
NoteRaai Bestuur
Produksie Bestuur
Bemarking
Besprekings
Direkteur Noteraai PTY Ltd
Ruben Nelani
Video Produksie
Fotograaf
Algemene Assistent
Johanelle Botha
Mollie Patrollie / Boete Bessie
Algemene Assistent
Lindzi Whiteman
Mollie Patrollie / Boete Bessie
Algemene Assistent
Lucias
Algemene Assistent
James
Video Produksie
Algemene Assistent
Fotos
So paar fotos van ons vertonings. Vir meer fotos en videos van al ons vertonings
besoek ons Facebook blad
Kontak
die Note Raai vandag nog
Cell: 083 363 5997
Marius Ackerman
Kantore
Vaal driehoek area
Vanderbijlpark
Gebruik enige van die volgende
shows@quizer.co.za
info@quizer.co.za
adverteer@noteraai.co.za